Our clients experiences

Martin Venter :

---------- Forwarded message ----------
From: Martin Venter <martin.v1962@icloud.com>
Date: Thu, Feb 4, 2016 at 12:23 PM
Subject: Re: Testimonial
To: GT Camper gt.camperoffice@gmail.com

Hi all 
I like to share with you my experience wth my GT Camper 
I live in Botswana and decided to go and visit Kubu island . When we started to go on the dust roads I thought that it will be interesting to see how well this camper will handel the dust. Well what I did not know is that this would become a proper test, as we started to approached the pans . There was this white powder dust that at some places the dust was so bad that I could not see the camper in my review mirrors!! There were dust like I could not believe what I was seeing! powder dust all around you.
Arrival at Kubu island - (what an Oases in that part of the world!!) I though that this beauty is now going to be spoiled by a bed full of sand and dust. Well I was proofed wrong .To my surprised the dust stayed on the outside and my bed was ready for a goodnight sleep .The same can be said about the doors and draws of the camper 
So well done to you guys at GT campers . Keep this going and many more will give you a pat on the back   
Greetings
Martin 
Sent from my iPad

On 03 Feb 2016, at 1:47 PM, GT Camper <gt.camperoffice@gmail.com> wrote:


Cindy:
Got our GT Libra beginning of December 2016. Went for our first camping weekend this weekend and everything was a breeze. From the basic tent setup to the add on for the boys we had made, we felt very green but dont think we looked it. The boys asbolutely loved their tent. So happy with the product. Already planning our next camping weekend. Great job GT!

BEN THERON:
Ek het November 2016 met die sleepwa vanaf Pretoria na die Kgalagadi wildtuin gagaan vir `n 2 weke vakansie. Dit was geweldig droog daar en die sand was baie dik op plekke. Die waentjie het soos `n droom gesleep en ons het nerens vasgesit nie. Dit slaan op en af in `n jiffie en het oorgenoeg ventilasie. Die waentjie is stofdigen en ons het geen probleme daarmee gehad nie.
Ek kan die waentjie aanbeveel vir enige kampers, van `n lang vakansie tot `n naweek vir visvang of net kamp

Renier van Rensburg:
We bought our GT Camper during Q3 of 2016. Went camping during October 2016.
The great benefits of this camper are:

1/ time to set up
2/ no ladder required
3/ easy to transport
4/ really strong camper, it will go virtually anywhere
5/ spacious inside and once the awnings are up, very spacious closed off area

Will be using it quite a few times in 2017 and looking forward to each trip

Retha :
Ek en my man het besluit om 'n GT Camper aan te skaf nadat ons in Junie 2017 deur Botswana is met vakansie, saam met vriende wat alreeds 'n GT Camper besit. Wat ons oortuig het was :
Hy kan op enige tipe pad gesleep word soos ons eerstehands ervaar het.
Die Stofdigtheid
Rekordtyd met op en afslaan
Wanneer alles opgeslaan is, die gevoel van ruimte binne.
Indien jy lank is en alewig jou kop stamp met in en uit beweeg in jou karavaan, is dit nou iets van die verlede, met die hoogte van die Camper.

Ek beveel verseker die GT Camper aan.

Kamp-groete
Retha

Johan Le Roux :
Johan Le Roux

Dit neem slegs Twee minute om die Gt kamp waentjie opte slaan .Dus kan jy rustig die kampvuur aan die gang kry,terwyl die ander spook .Die soliede oopslaan vloer gee vir mammie plek vir haar tafeltjie en spieel soos in n kamer.Jy het ook nie n leer nodig om in koningin grote bed te kom nie.Die spasie bo die bed is ruim en raar.
Nie te praat van die klere laaie onder die bed nie.
Die onafhanklike suspensie en groot grondvry hoogte maak dat mens die moeilike 4x4 oppervlaktes met gemak deur draf.Die Gt
is taai en kompak gebou met die beste kwaliteit materaal, tog lig, slegs 800kg.

Die Gt kamp waentjie het verskeie opsies, soos n volledige kombuis, 100l vlekvrye staal watertenk,water verwarming en krag beheer met solar beheer en battery laai .Daar is ook
90 l yskas rak.

Gt kamp waentjie is vir di'e wat al van beter weet.

Johan

ELZABE TUCKER:
My man en ek het heelwat rondgekyk na off road karavane/ trailers. Die grootste probleem was ek sy vrou het besef ek kry engtevrees aanvalle in die klein off road karavane. Ons het na baie gekyk en seker gemaak daar was ook die kleiner beddens en ons is mollig. Ons wou ook nie sukkel met tente opslaan nie want ons kamp eers van September 2016 af met 'n motorhome. Na 'n paar besoeke aan GT Campers en gesels met Elmien en die eienaar het ons besef die camper is geskik vir ons doeleindes ons wil die weskus toer 2017. Dit is waarde vir ons geld en die lekkerste vir my as vrou is dat veranderings aangebring kan word soos ekstra vasmaakmiddels opi tent sodra dit opgeslaan is, selfs ekstra valcro veral as jy kamp waar apies en bobbejane pla. Ons kani meer wat vir die ontvangs van ons LIBRA nie.



Submit your testimonial


Your Testimonial: *

Your name:

Your email address: